tag:blogger.com,1999:blog-6994694204184790130.post2669017484035153080..comments2022-03-28T01:01:22.990+02:00Comments on Die Watkykjy Fok Jou! Projek: Athol Square Asshole en Eskom etterkopUnknownnoreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-6994694204184790130.post-12214862770738934342009-12-07T12:22:41.023+02:002009-12-07T12:22:41.023+02:00Ek kan nie die kar aan die linkerkant van die donk...Ek kan nie die kar aan die linkerkant van die donker Mercedes sien nie, maar as hy daar sou aankom en dit is 'n krok en die deur staan wyd oop sodat 'n kolos van 'n persoon daar wil uitrol sal ek ook ver weg perkeer.<br /><br />Ek het ook al soos die wit Mercedes parkeer. Hoekom? Dit is al waar ek kon inkom. Die ander voertuie was kak parkeer. En as ek 'n Atos sien, trek ek ook so ver moontlik daarvandaan.Anonymousnoreply@blogger.com