tag:blogger.com,1999:blog-6994694204184790130.post390048246153498023..comments2022-03-28T01:01:22.990+02:00Comments on Die Watkykjy Fok Jou! Projek: CopsUnknownnoreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-6994694204184790130.post-29975101816728015642011-02-25T08:04:19.115+02:002011-02-25T08:04:19.115+02:00Jissie, Ben , van wat ek kan sien is jy dalk bietj...Jissie, Ben , van wat ek kan sien is jy dalk bietjie vinnig gewees om parkeer-polisieman te speel.....<br /><br />Daar word nie in so 'n parkeer area voorsiening gemaak vir daai size voertuig nie. So daar sal nêrens 'n parking spot wees waar hy kan inpas nie. Verder is die parkeer area leeg !! Dit lyk nie asof hy iemand toegeparkeer het nie ? Waar moet die ou dan stop ?<br /><br />Wees nou eerlik...wat sou jy maak as jy in daardie parkeerarea op daardie selfde tyd met jou boot op die trailer moes stop om in die mall in te hardloop ?Anonymousnoreply@blogger.com