tag:blogger.com,1999:blog-6994694204184790130.post8552798904835526519..comments2022-03-28T01:01:22.990+02:00Comments on Die Watkykjy Fok Jou! Projek: Kontbuffel familie in Howick druk disabled mense 'n vet pit.Unknownnoreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-6994694204184790130.post-45072657731360544552009-02-16T14:04:00.000+02:002009-02-16T14:04:00.000+02:00Kyk, daar is maar min sulke kak soos die wat my mo...Kyk, daar is maar min sulke kak soos die wat my moermeter fokken vinnig laat styg. Mense wat nie kan verstaan wat "DIS-FOKKING-ABLED PARKING" beteken nie. As jy deur die donnerse ruit voor jou kan sien om jou blik wa te kan bestuur moet seker die blou bord kan sien. As jy nie kan lees nie kyk na die fokken prentjie. Dit is mooi DUIDELIK!! Maar wag, hier's nog. 'n Gewone parking bay is 2.5m wyd, die disabled is 3.5m. Jy kan met 1m meer se parkeer area nogsteeds dit nie reg kry om jou bakkie reguit te parkeer nie. En dan wil hy nog op 'n bike ook klim. Ek voorspel KAK!! Ek dink die ou verdien 5 sterre op "DIE WATKYKJY FOK JOU! PROJEK". Ek hoop hy het genoeg flyertjies gekry.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6994694204184790130.post-52733755098592274062009-02-16T13:58:00.000+02:002009-02-16T13:58:00.000+02:00Maar hulle is gestremd - as hulle nie fisies gestr...Maar hulle is gestremd - as hulle nie fisies gestremd is nie, dan moet hulle verstandelik gestremd wees - dan kan hulle mos daar parkeer.<BR/><BR/>Sit dit ook op die kaartjie - ek sa baie plak.Anonymousnoreply@blogger.com