Riaan stuur vir ons nog American poeste
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos
een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit
vir ons doos@watkykjy dot co dot
za
Friday, November 30, 2012
Wednesday, November 28, 2012
Park Soos 'n Yank
Nie asof daar nie genoeg plek was langs hom nie.
Shot Riaan, darem bly om te sien ander lande het ook poeste op straat.
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za
Tuesday, November 27, 2012
fokinpolisiekar
Die fokken twee polisie narre in Rustenburg wat
soos poese parkeer met hulle noodlugte aan, om airtime by die mtn shop te koop!
Sulke konte, Thanks Jaco!
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za
Friday, November 9, 2012
Kompetisie
Hier is vir julle ‘n foto van sommer 3 dose wat kyk wie die grootste doos kan wees en kyk wie kakker as wie kan park by die checkers in vereeniging.
Ivan
Shot Ivan, hoop hulle kry sommer almal 'n kramp in hulle holle.
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za
Ivan
Shot Ivan, hoop hulle kry sommer almal 'n kramp in hulle holle.
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za
Wednesday, November 7, 2012
Taxi Doos
Hierdie is nou nie 'n doos omdat hy nie weet hoe te parkeer nie, maar hy verdien wel 'n mention aangesien hy soos een bestuur, en nou staan hy wel stil. Dankie Prof Bokdrol vir die een:
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za
Spitstyd Vrydagoggend vroeg in Pitooria Noord: nie dat ek
normaalweg 'n leedvermakerige kont is nie...ag fok tog OK dan - ja ek is, veral
as dit hierdie bliksems betref! Kon nie help om te grinnik toe ek die
bra spot nie: die barrier was klaar gefok, maar toe misjudge hy hom toe hy,
soos die fokkers altyd doen, in die geelstreep probeer verby-squeeze.
Eish...
(NS: Bonuspunte - check die Zimbabwe vlaggie links onder
agterop.)
Groete,
Prof. Bokdrol.
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za
Nog 'n BMW poes
Lyk my BMW bestuurders maak hul naam lekker poes die afgelope paar dae. Shot André vir hierdie een:
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za
Is een van die vereistes as jy ñ Beemer koop dat jy soos ñ
poephol moet bestuur. Het die juweel in Garsfontein gesien buite ñ
Nandos.
Groete,
André
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za
Subscribe to:
Posts (Atom)