Nee kyk, as mens 'n SWART kar ry kan mens seker nou maar park NES jy FOKKEN wil !!!!
Die pic is geneem voor FNB in Paarden Eiland, op MONTH END wanneer parking soos FOKKEN nĂªrens beskikbaar is nie. Ek het maar in Zimbabwe gaan park !!!!
Groete,
Brad Pitt S.A (pty)ltd
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
No comments:
Post a Comment