Howsit Griffin
Ek en die wyfie is gister by Centurion lifestyle centre en toe sien ons die kak park, en raai maaitjie, kees sit in die kar en shake shake drink, geen wonder die ding kan nie park nie....
Boris.
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
No comments:
Post a Comment