Monday, December 3, 2012

RRV 856 GP



Hierdie krimpie en sy vroutjie het verlede week soos ‘n dronk doos by die Pretoria-Oos Hospitaal parkeer. Ergste van alles is, hulle het my lip gegee toe ek vra in waffer lucky packet sy liksens gekom het !



Vespa

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za

No comments:

Post a Comment