Check hierdie perd hy dink seke omdat hy n BMER ry hy is die nat kak, ek moes to maar om hom ry vir n spot onder die dak.
Gelukig vir my kon ek almel n lekke lag gee met komplimente van WATKYJY
Cheers,
CS
Goeie werk CS!
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos
een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit
vir ons doos@watkykjy dot co dot
za
Ek skiem nie hierdie ou is skuldig nie, as hy voorentoe gepark het, dan het iemand agter hom kom stop, en dan kon hy nie weer uitkom nie???
ReplyDelete