Jis almal
Die fokker skryf 'n kakhuis klomp kaarkies in Groenpunt uit, maar o nee, nie vir de fok vir homself nie.
Nommerplaat: CA103605
Jammer vir die foto, MMS is ook nie meer wat dit was nie.
Jean
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...
Ek het vergeet om by te sit, die pompneut was in die KFC toe hy hier parkeer was!!
ReplyDelete