Showing posts with label metro cops. Show all posts
Showing posts with label metro cops. Show all posts

Tuesday, April 19, 2011

Metro Fail

Dit is dalk die verkeers beheer!

Waar is die verkeers beheer wane da kak soos die op ons paaie is.



Shot Boeretroos

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Friday, February 18, 2011

Fokken Spietkop!

Waar Spiet = Kont!


Op die N14 naby Total Diens Stasie naby die R511.

Stop die SPIEDKOP by die winkel en waggel in om coke te koop...

Damm dis moeilik om te loop vanaf die parkeer area.


Shot Ben

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Wednesday, January 27, 2010

Cops is konte

Die cops se kar geparkeer op die disabled parking, maar daar is net 'n ent weg moer baie oop parkings. Net daarna kom iemand op 'n rolstoel aangery wat ver moes parkeer om uit sy kar te kom.

2 min later kom daar 2 cops uit die Pick 'n Pay met 'n pie en coke in die
hand.

Miskien moet ons maak soos Jeff Dunham gesĂȘ het: "Somebody parked in a
disabled parking, so I ran him over. Now he can park there!"

Ludwig.






Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Friday, December 11, 2009

Metro stel weer 'n kak voorbeeld

Howzit Griffin

Kyk die dom poes van metro, lyk my al die metro konte is klip foken dom.

Kapitflou

Nico


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook...

Tuesday, November 17, 2009

Disabled Law enforcement officials in Stellenbosch

Yes

So 'n rukkie terug het ek een gestuur van die polisie bakkie wat by die Stellenbosch Boord Spar op die disabled parking staan....wel dit lyk asof al die Law enforcement officials in Stellenbosch disabled is !!!!

'n Traffic cop het my eenslag afgetrek omdat ek in die geel streep links verby die stilstaande verkeer ry sodat ek in die links draai baan kan wees (war daar geen ander karre is nie) by die robots . Ek kan nie help hulle maak die links draai baan so kort nie !! Anyway , baie vriendelike ou...het my net 'n waarskuwing gegee, maar 'n paar dae later sien ek dieselfde drol in dieselfde Mazda Midge met die blou ligte dieselfde maneuvre gooi !!!


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, August 4, 2009

Video van 'n vark wat soos 'n metro cop ry

Hoesit Griffin,

Kyk net na hierdie f@kken vark. Hy ry nou net mooi fokken reguit aan in 'n baan wat vir voertuie is, wat net links draai. Die f@kken doos. Hy druk reg voor die arme groen karretjie in. Net so 'n paar verkeersligte terug op Main Weg het hy net soos 'n f@kken taxi by 'n verkeerslig weggetrek terwyl dit nog vir hom rooi was, maar oranje vir die verkeer wat kruis. Ek kon nou nie juis agterkom dat hy oppad was na 'n noodgeval toe nie, want hy het nie sy sirene of "christmas"-liggies aangehad nie en hy het die heeltyd op sy "mobile" gepraat en redelik stadig gery. Ek weet dit het nou niks met parkeer uit te waai nie, maar as hy so bestuur, wil ek nie weet hoe hy parkeer nie! Die f@kken suurstof dief.

Registrasie: GGF 504 G (Yip, 'n goewerment kar) (Allandale weg, Midrand, 31 Julie 2009, 13:04)

Terloops, al die hoeke van hierdie staatsvoertuig is of gekrap, of gestamp - ek noem dit brandewynvlekke. Jy weet die "poesieliemanne" is mos "above the law".

Baie "niiice" blog wat jy het!

Groete
Morne


Monday, August 3, 2009

Groenpunt se cops

Jis almal

Die fokker skryf 'n kakhuis klomp kaarkies in Groenpunt uit, maar o nee, nie vir de fok vir homself nie.

Nommerplaat: CA103605

Jammer vir die foto, MMS is ook nie meer wat dit was nie.

Jean


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Tuesday, July 7, 2009

Poeslisie - you are not above the law

Hey Griff,

Een van my kollega's het hierdie foto vir my gestuur. Ek is nie seker of hy al op die site was nie, maar ek dink dit is fokken classic! Ek het ongelukkig geen besonderhede oor presieswie, waar of wanneer dit afgeneem is nie. Maar punte vir die bra wat die ballas gehad het om hierdie varkvoertuig te clamp...iemand moet vir hom 'n brannas koop.

Stoksywe site by the way!

Oom Larry


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...