Wednesday, January 19, 2011

Jy sal nooit so cool wees nie!

Hierdie ou dink elke dag hy's fokken cool en vat twee parkeer plekke op by my werk.



Thanks Charl

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

No comments:

Post a Comment