Ferrari se Slogan is mos "You may be a POES now!"
Howzit Griffin hierdie brood het by my werk in Woodstock gepark asof hy die hele onderste vloer besit
Foto geneem by The Upper East Side Parking Garage Woodstock Dinsdag(1/5/2010) oggend
Thanks Jacques Ballas
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
ek is seker ook maar dan n poes, maar as ek eendag n Ferrari ry sal ek ook so stop...
ReplyDeleteDit maak meer spasie vir tante breggie om met haar "loopring" uit haar 1994 Mazda Sting te klim sonder dat heer moster-beige deur kleur op my Ferrari agter bly...