Vandag die myner in Welkom gespot. Seker plek aan die kante gelos vir sy ride se vlerke. In sy verdediging, n klein karretjie sou in sy exhaust kon parkeer.
Dave
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos
een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit
vir ons doos@watkykjy dot
co dot za
No comments:
Post a Comment