Net in geval iemand gewonder het, ALLE BMW drywers is
poese, tot die bikers.
Die kont het die arme pedaaltrappers so gecockblock met
sy poesgeid dat hulle fietsies reg oor die shopping area gestaan het.
Dit was by
durbanville centre. Al die pedaaltrappertjies kom drink gesondheidswater en
wys hulle ou kaalgeskeerde beentjies elke saterdag oggend (van hulle ry nie
eens fiets nie) en dan is dit nou hulle befoktyd van die week.
Toe scheme die naaier nee fok dit, ek wil die main ou
wees fok julle.
Toe neem ek 'n foto.
Dis pretty much dit
Piet.
Dankie Piet, volgende keer moet iemand net per ongeluk sy bike omstamp.
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook... as jy 'n poes op straat sien, neem 'n kiekie en stuur dit vir ons doos@watkykjy dot co dot za
No comments:
Post a Comment