Ek wens dit wil met meer van hulle gebeur. Die taxi's wat so ry op die N1 is volop in die oggend!!!
As dit reën ry mense mos soos poeste. Hierdie doos het op die R511 aan die linkerkant verby almal gejaag, en toe sit hy vas. Kry vir jou!
Shot Jaco
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...