Showing posts with label audi tt. Show all posts
Showing posts with label audi tt. Show all posts

Thursday, December 10, 2009

Titanic Tjop in 'n TT - Willowbridge

Jis!

Lyk my die skool vir kak parkeer is gestig in Willowbridge. Hier is nog 'n Titanic Tjop (TT) wat nie skaam is om vir sy mede mall bewoners die vinger te wys nie.

Cheers
:m:


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Wednesday, July 15, 2009

TT tietkop in Sandton

Hi Griffin

Hierdie ou het ek in Sandton City se parkeer area afgeneem. Seker gedink sy kar is te groot vir die parking, toes dit al die tyd sy ego.

Groete,
Corne



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...