Showing posts with label bantam bakkie. Show all posts
Showing posts with label bantam bakkie. Show all posts

Thursday, April 16, 2009

Irene Village idiot mall

Waar: Irene Village Mall
Waneer: 13 April 2009

Liewe fok. Hier kry ek sommer te doen met 2 doosbreine op een dag, en dit net 2 en 'n halwe meter uitmekaar uit.

Ek't eers die Isuzu bakkie gesien wat met 'n kwart van sy bakkie binne in die paraplegiese plek gestaan het (sorrie, dit was bietjie in die son, maar die lyn loop daar annerkant sy regter voorwiel), toe ek merk dat hy sommer in die plek waar die motorfietse moet parkeer staan. Geen wonder al die baaikers met hul klapkallers en fokn think bike beffies parkeer voor die ingang waar ek wil loop nie. Dalk het die moer gedink as die plek met die prentjie van die rolstoel beteken mense met rolstoele kan daar parkeer, dan kan baaikers daar parkeer.

My humeur het net bedaar toe my liewe moedertjie vir my uitwys hoe doosbrein #2, terwyl ek hierdie kiekies gevat het, sommer one time in die rolstoel mense se plek gepark het. At least is dit reguit.

Tjirs.

Willem



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, March 16, 2009

Bakkie parkeer amper leliker as ou wat nie kan tik nie

nEVER MIND OOR DIE FOKKEN STREPE PARKEER, HIERDIE DOOS HET BESLUIT OM TE PARKEER WAAR FOKOL STREPE IS NIE, WAT DIT LEKKER FOKKEN MOEILIK MAAK OM TE REVERSE AS SO REG AGTER MENS GEPARK IS. EK HET 'N FOK JOU NOTA IN SY VENSTER GELOS. NET DAARNA HET 'N JONG DOOS BAIE VERBAAS DIT DEUR GELEES, EN TOE, NET OM VIR MY TE BEWYS HOE DOM HY RERIG IS, HET HY DIE FOKKEN KAR GUARD GEVRA: "DIS MOS OK AS EK HIER PARK NE?" JA DUDE, AS JY KAN ADVIES VRA AF VAN 'N KAR GUARD AF, KAN EK SEKER VERSTAAN HOEKOM JY NIE BETER KAN PARK NIE.

Henry



griff tune: Fokkit ou, stadig met die CapsLock daar. Andersins, goeie werk, ou maat.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...