Showing posts with label bloemfontein. Show all posts
Showing posts with label bloemfontein. Show all posts

Wednesday, January 26, 2011

Bloody Agents!!!!

Goeie more WKJ,

Hier is nog 'n blink voorbeeld van die parkeer standaard hier in Bloemfontein. bloody agents!!



Thanks Jacques

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Wednesday, November 25, 2009

Poephol in Bloemfontein by Northridge Mall

Hi,

Check hierdie poephol in Bloemfontein by Northridge Mall.

Regards

Henry


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook...

Tuesday, July 7, 2009

Lae lak van Lesotho

Ingestuur deur: Theo

Hi Griff

Ek ken die site al `n rukkie en het gedink ek gaan nooit `n etterkop in Bloem opspoor nie, maar ja, het hom toe een aand in Mimosa raakgeloop. Jammer vir die kak fotos. Het net my sel daar gehad, maar gelukkig kan mens darem sien dat:
a) Die ou het soos`n poes parker
b) Die aap kom van Lesotho af
c) Ek het `n flyer in sy venster gesit

Tjorts van die Vrystaat af!




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, March 23, 2009

'n Bloemfontein bliksem

Waar: Bloemfontein, Preller Plain Mall
Wanneer: 22 Maart
Ingestuur deur: J.M.

Hierdie foto is sondag middag 22 Maart 2009 geneem by Preller Plein Mall in Bloemfontein

Ja ja ja, Bloemfontein het ook patete wat duur karre ry sonder om die fokken goed te kan parkeer

Nou hoe de fok moet ek in my kar kan inklim met my dik gat en al?

Dit is nou die vaalseun Corolla wat links van die poes parkeer het


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...