Showing posts with label bmw. Show all posts
Showing posts with label bmw. Show all posts

Wednesday, April 7, 2010

Greenstone Mall BMW doos.

Fok jou projek,

WAT DE FOK?

Het nie veel om te se oor hierdie doos nie.

Net wat de fok dis al wat ek kan se wat de fok?

Hierdie foto is die 14de Maart 2010 geneem by Greenstone mall se moerse
Mr Price met min parkering.

Lindie.



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Friday, January 29, 2010

Die verskil tussen 'n BMW en 'n koei

Wat is die verskil tussen n koei en n BMW?
Met die koei sit die poes agter !!

Francois.



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Wednesday, November 25, 2009

Its a fokken miracle!

Howsit guys, Thought Id send in two photos I took recently, apparently disabled parkings are not only for physically disabled people, but now for the mentally disabled too!
First car was a BMW that the guy thought was smart enough that he could ignore the no-parking sign, needless to say as he moved out the next lady parked in the exact spot, obviously oblivious to the disabled signs, as well as the painted floor signs.

Best regards

Tyson Joubert



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, August 18, 2009

Die rooi streep is daar vir 'n fokken rede

Hi Griffin,

Ons bly in een van daardie smal straatjies in die ou deel van Kaapstad.
Soos net in die Kaap word parkering in die straat toegelaat - in ons straat net aan die een kant.
Die ander kant het 'n moerse fokken rooi streep...

Blykbaar is daar BAIE mense in hierdie land wat nie die beginsel van 'n rooi streep verstaan nie.
Sien die aangehegte fotos...

Vir die volgende paar weke sal ons maar die "Fok Jou" stickers op hulle motors sit... Daarna gaan ek my wheel clamp begin inspan...
Ek gaan my simpel lag as die poese die cops bel om te kla en dan ge-fine word vir illegal parking

Fok hulle, hulle kan maar stap !!

Kan jy dalk 'n goeie charity se naam en bank besonderhede aanstuur, sodat die fokkers die release fee kan oorbetaal? :-)

Thanks
Schalk




griff tune: Jong ek weet nie watse charity nie my bra. Ek is bang hulle span die zak in om mense te leer hoe om soos poese te ry.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, July 30, 2009

Jis Griffin,

Befokte saait. Ek het die poes afgeneem in Kaapstad, op die hoek by Tothills pharmacy. Kyk, as daar nou 1 ding is wat ek haat is dit BMW poese. Eerstens het hulle te min geld vir 'n Mercedes en tweedens, ry hulle almal soos poese.

Daai geel paal is die verkeerslig, nie 'n robot nie(vir die poese wat dink Arnold Schwarzenegger woon in ons verkeersligte)en is op die hoek . Die poes park op die waterhose parking. Wat 'n doos.

Cheers
MaxUser



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Wednesday, May 6, 2009

Menlyn marabs nooi jou uit om sy kar te krap

Hey hey!

Menlyn, Saterdag 2 Mei, 13:30.

Dankie!

Sophia


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, April 6, 2009

Middeljarige Middelburg aap

Hey Griffin,

Dis Ivan, Michelle se broer, my gat brand al te lank om iemand te vang en wraggies toe kry ek een doos in middelburg se wimpy 5de april, hope you like, mens kan somer die idjit se vrou sien inklim ook nog, syt die flyer in haar hand gehad ek hoop sy kon hom darem lees want een ding is vir-fokken-seker en dis dat haar poes van n man nie kan parkeer nie!


griff tune: Goeie werk, Ivan. Ek het jou laas gesien toe jy 'n snotkop laitie van 12 was en intussen het jy die woord "poes" geleer. Goeie werk met die flyer en ek is bly jy het op hierdie site afgekom. Vir die doos in die BMW: ek hoop die flyer wat in jou venster gelos is bring jou by hierdie site uit. Wat is jou verkskoning om soos 'n kont te parkeer, huh?

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Friday, March 27, 2009

Breindood bliskems by The Mall@Reds in Centurion

Hi Griff,

Kyk na die dose wat ek ontdek het in Mall@Reds in Centurion, Pretoria op
die 17de. Nie net 1 nie, maar 2 sotte met gestremde breins wat die vermoë
verloor het om te parkeer en geen respek vir die handicapped nie. Nadat ek
so 'n paar meter aangestap het, ontdek ek die uno doos wat ook nie kan
parkeer nie, maar dit raak beter. Eers by die huis toe ek na die foto's
kyk sien ek in die agtergrond die BMW wat aan die selle siekte lei(Regs
van die uno).

Marco.




griff tune: Marco, dis ook so dat "Pejero" in Spaans as "wanker" vertaal. Gaan soek dit op. Fokken wankers.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer in die gestremde parking en daar is fokol met hom fout, is die kans groot dat sy brein dalk iets groot makeer...

Monday, March 2, 2009

Man braak amper pizza oor pak parking

Wanneer: Nou Saterdag wat verby is
Ingestuur deur: Marco
Waar: Elarduspark

Ek staan vanaand by Elarduspark, Pretoria, so 19:00 se kant en wag vir my pizza. Jy sal nie glo hoeveel dose daar buite nie kan parkeer nie. Dis amper elke 3de doos. Voordat ek gery het, het ek besluit om 1 van die dose te vang. Ek gaan 1 naweek ‘n kakhuis lot flyers print en ‘n Saterdag se pret hê daar.




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Wednesday, February 18, 2009

Dilpomaat bestuur asof hy onder gunfire in Irak is

Tyd: Vonoggend (spelling is reg - dis 'n Petooria aksent)
Plek: Dely Straat, Pretoria
Igestuur deur: Marco

Ek weet dis bietjie van die idee af waar mense sleg parkeer, maar daar is niks meer wat ek kan Hanteer as 'n diplomaat BMW besturrder wat dink hulle besit die pad nie. Dit het vanoggend so 07:50 gebeur op die hoek van Drakensberg weg en Dely weg, daar was 'n relatiewe lang tou
van karre wat hul beurt afwag om in Dely weg te kom. Die robot verder aan in Dely weg was uit gewees wat nogal chaos in verkeer geskep het. Die doos het aangejaag gekom van drakensberg weg waf, in die "draai slegs regs" baan en sonder om te blik of te bloos in Dely weg links
ingedraai waarvan aankomende verkeer hom amper afgeskryf het. Uitlanders moenie dink hul kan taxis se kak maniere toepas nie. Ek het gehoop dan 1 van die karre hom tref sodat ek kon uitklim en hardop lag vir hom.

Ek sal dit waardeur as jy die bewoording meer kreatief op die site kan
toepas sedert dit my 1ste foto is wat ek instuur.



griff sê: Aaah, die goeie ou Dipshits. Ek het self ook al te veel met hulle kakgeit op die pad gedeal. Die kans is groot dat dit al selfs hierdie padvark was...


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, February 5, 2009

Hoe die storie werk en wat jy kan doen

Welkom by Fokkendoos, die huis van die Watkykjy Fok Jou! Projek, waar ons doos motoriste 'n vet FOK JOU! tune.

Van die van julle wat dit op Watkykjy gemis het:

Ons is gatvol vir mense wat soos dose parkeer. Hier is vir jou 'n flyer om uit te print. Print sommer 20 copies in kleur en hou dit in jou cubbyhole. As jy op 'n ou afkom wat soos 'n poes parkeer, neem 'n foto van sy kakgeid, los 'n flyer in sy wiper en mail ons die foto om hier op te sit. Verkieslik met sy nommerlplaat mooi duidelik sodat mense kan sien watter ouens is dose.

Kontak details is op Watkykjy.

Ons laai solank die eerste klomp wat ons ingekry het. HIER is jou flyer - ons fokken weet jy is ook gatvol. Get cracking, bitch ...