Showing posts with label boksburg. Show all posts
Showing posts with label boksburg. Show all posts

Monday, February 7, 2011

Twee Fliee met een klap

Kom ek to nou agter na ek die kiekie geneem het ek het sommer twee konte in een snapshot gevang... wat n gelukkie!

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, January 31, 2011

So Paar Poeste van die East Rand!!!

Toe loop ek mos nou in die onderdak parking by die East Rand mall en kom op die twee konte af...

Shot
J

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, January 17, 2011

Jan die Boxburg Box

Op n dag trippie na die centre langs die east rand mall stop ons langs die moroon wat se IQ langs sy naam op die nommerplaat is op 3 Januarie 2011.

Groete/Greetings
Leeroy Muller

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Friday, March 27, 2009

'n Ballade vir Boksburgling

Howzit G

Geneem in Boksburg, ek het gedink die selfoon nommer in die agterruit is 'n nice touch...

Werner

Onthou maats, as iemand so haastig en so kak parkeer en sy kar try verkoop, is die kanse goed dat hy alles oorhaastig doen of afskeep. Ons dink hier byvoorbeeld aan gereelde service intervals