Showing posts with label bp. Show all posts
Showing posts with label bp. Show all posts

Wednesday, January 19, 2011

Nog 'n fokkin etter!

Stop by my plaaslike garage om biltong te koop, die doos is toe daar,

. Kort vet Sandton drol met moerse houding..

Nou ja, hier is hy...

Thanks Barry

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, March 10, 2009

Doos dink BP op Grayston behoort aan hom

Gisteraand by die BP op Grayston in Sandton. Dit fokken pis neer van die reën, dis 'n BP so daar's reeds fokkol parking vir enigiemand maar kontkop hier besluit ag kom ons park sommer net hier, wil mos gou-gou net gou-gou vinnig 'n pie loop koop. Jirre ek was vies. Fokken doos.

Hennie

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...