Showing posts with label drolle. Show all posts
Showing posts with label drolle. Show all posts

Wednesday, January 26, 2011

Skewe Drol

Hey Griff

'n Drol is 'n drol, maar niks is erger as 'n drol wat skeef parkeer nie.

Cheers
JD167

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Wednesday, May 13, 2009

Die drolle van Durbanville

Hi daar,
So ek gaan Fruit en Veg toe hier in Durbanville (Willowbridge) om so bietjie goed te koop.
Net so kom parkeer hierdie onbeskaafde drol langs my, maar ja, toe neem ek die foto en gaan koop my goed.
Toe ek uitkom, het die drol gery, maar toe kom parkeer daar nog n drol. Durbanville is besmet met drol aktiwiteit, ek sweer.
Wens ek kon hom aanval met iets, maar mens val nie n man aan met n sak aartappels nie. Dis net kos mors.

Groete,
BokBaard

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...