Showing posts with label handycapped. Show all posts
Showing posts with label handycapped. Show all posts

Monday, February 7, 2011

Nog 'n miracle op twee fokken bene!!!!

I was at the Cape Town International Airport Friday night (4th Feb 2011) and came upon this chop. Not only did he park like a doos, but he parked like a doos in the handi-capped bay. If you see behind him, there are literally hundreds of parking bays open around him. I just missed taking a photo of this miracle doos walking away from his car!!!

P.S fokken amazing site.

Cheers

Dools



Thanks Dools!

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, July 2, 2009

Rolstoel Revenge

Hoezit Griff?

Ek het lanklaas kiekies gestuur maar hier is ‘n bietjie advies vir die manne daar buite. Ek het weer bietjie kans gehad om julle site te bespied en is bly om te hoor dat die tannies van die Bluff poesklappe uitdeel. Mooi so. Dan het ek Muluti se storie gelees oor hy wat so sukkel om parking te kry agv sy laaitie wat gestrem is. My pa was ook in 'n rolstoel en hy het altyd 'n valve spanner by hom in die kar gehad. As ons so etter teekom dan moes ek as laaitie uitspring en al die valves uitdraai en vir hom bring. R5 'n valve plus 'n time bonus van R10. Nou ek sĂȘ jou wat, dit maak nie saak of jy vir NASA werk en jy met die Columbia kak gepark het nie maar as jy laat op 'n Saterdag middag met 4 pap wiele sit sonder valves is jy maar nou eens gefok. (Deservedly so). Ons het eendag ‘n doos met ‘n Kombi gekry op so parking en my park die etter toe in. Ons het ons shopping gaan doen en toe ons so twee ure later uitkom toe is die antie baie kwaad en vra hoekom ons hier park. My pa vra toe vir haar hoekom sy op die Handycap parking stop. Haar antwoord: “Ek het baie na die kant toe gestop, daar is genoeg plek vir jou rolstoel.” Die onnosel teef het gedink my pa spandeer die laaste 30 jaar in ‘n rolstoel omdat hy nie ‘n kar kan bekostig nie. Sy het gedink hy ry met die stoel mall toe, park en dan staan hy op en loop verder, problem solved. The mind Boggles.

Cheers Frikkie

griff tune: Frikkie, dis 'n ongelooflike fokken mooi storie. Die time bonus is 'n baie nice touch. Much respect vir jou ballie.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...