Showing posts with label home affairs. Show all posts
Showing posts with label home affairs. Show all posts

Wednesday, March 2, 2011

Verlate Post van 'n Poes in die Middestad

Apparently is die post al 'n ruk terug gestuur maar ons het dit nooit ontvang nie. Anyway, hier is hy nou!


Is ja. Het hierdie mail al gepos maar dit is nie gepost nie.

Sit tog op man. Net poesse parkeer so in die middestad waar daar fokkol parking is nie. Die res van ons loop maar 500m na die fokken Home Affairs toe. Nie die poes nie

Windhoek



Shot Johan

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Sunday, January 2, 2011

Die Government voel ook 'n poes oor gestremdes

Carike, jy moet ook oorweeg dat omdat dit deel is van ons staat is is die kanse donners groot laat sy self gestremt is... verstandelik!

Griffin,

Daar is niks wat my so afpis soos mense wat op disabled spots stop nie. Ek
fight gereeld met sulke idiots wat niks makeer nie, maar aan die ander kant,
met 'n halwe brein is jy handicapped!

Hier is 'n madam van Home Affairs wat toe ek vir haar vra wat is fout, vir
my sĂȘ "mind your own business"!



Shot Carike

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Wednesday, July 22, 2009

Fokken home affairs

Ek het in die vorige post getune dat iemand vir my fotos ingestuur het oor die Dpertment of Health. Sorry, dit was actually Home Affairs. Ek weet egter nog steeds nie wie dit ingestuur het nie, maar hieso is dit in elk geval:





UPDATE:

Hi Griffin!

Ek het die ou gevang by die undercover parking in Centurion Mall, op 'n Donderdag wanneer daar nogal baie oop parkeer plekke is, maar nee die government official voel dis nodig om te stop waar daar n groot geel kruis geverf is! Dit is mos hoe parkeer plekke sedert 1994 aangedui word? Of pis ek die pot mis?

Awesome website! Hoop die foto's is duidelik genoeg?


Haha om anoniem te bly is maar kak! dis Werner!



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...