Showing posts with label pietermariztburg. Show all posts
Showing posts with label pietermariztburg. Show all posts

Friday, March 20, 2009

Bakkie op geel streep laat Frikkie 'n bruin streep maak in sy broek

Waar: Weer Parklane Center, Pietermaritzburg (Oorkant die pad actually, want daar was nie genoeg plek binne om soos 'n doos te park nie.)
Wanneer: 19 Maart - lunchtyd
Seker maar die stadsraad se skuld, want duidelik is daar nie genoeg geel strepies om dit vir hierdie varkdoos duidelik te maak nie. Ek hoop jou fokken hond ontplof.

Cheers,
Frikkie



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook...

Friday, February 27, 2009

Ons nommer 1 Contributer gaan sy kop verloor

Sorry julle, ek hoop nie julle dink ek soek net die heeldag mense wat kak parkeer nie. Hier in my valley gaan dit orals so. Ek weet nie of dit is as gevolg van die hoë krimpie bevolking nie of is dit omdat daar so baie fokken dom/selfsugtige mense is nie. Ek dink ook soms die plek het 'n magiese invloed waar jou brein ophou werk as jy hier inry. Want die ouens ry van Durbs af om hier te kom kak parkeer. Pietermaritzburg is die enigste plek in die wereld waarvan ek weet waar hulle geleer is dat as 'n verkeerslig nie werk nie dan maak jy net eenvoudig asof hy nooit bestaan het nie en jaag oor en hoop vir die beste . Ek sweer, julle moet dit sien as dit Loadshedding is. Tot die klein fokkertjies wat bedel hardloop na die pavements toe met hulle hande oor hulle oë as dit so gaan. As jy na dié doos se parking skills kyk wonder jy of AVIS vir sy liksens gevra het?

Cheers,
Frikkie



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, February 19, 2009

Nissan Navara Njamau bestuurder

Waar: Pennylane Superspar. Pietermaritzburg
Wanneer: 19 Feb Chaailatyd
Ingestuur deur: Frikkie

Moes die poes rerig 90 kilos van Durban af gery om sy ogies te kom toets?


griff reken: Ek dink baie mense is blyer hy het nie al die pad Ogies te gefok ok sy Durban toe kom toets nie.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...