Ek het gister middag na werk vinnig by Pick'nPay gaan stop om sigarette en 'n koue vleisie te gaan koop, minwetend dat dit Nasionale Parkeer soos 'n Poes dag in Sasolburg was! Al hierdie werf-etters is afgeneem op pad in, en weer uit Pick'nPay uit.
Groete Schalk
Showing posts with label sasolburg. Show all posts
Showing posts with label sasolburg. Show all posts
Wednesday, January 26, 2011
Nationale Parkeer soos 'n poes dag in Sasolburg
Tuesday, January 18, 2011
Dutton VW (en VW staan vir Vok Weg!!!)
Dis nie genoeg dat ons almal fokken weg spoel van die reen nie, dan moet die doos voor die Spar soos 'n poes parkeer terwyl dit sous.
Bester
Tuesday, June 9, 2009
Sasolburger se brien krimp van besoedeling - parkeer soos 'n poes
Ingestuur deur: Thys
Griff,
Paar pics.
Kar afgeneem in Mei. by winkelsentrum in Sasolburg. Moet altyd ‘n BMW wees. Het ‘n punt gemaak om van nou af maar ‘n paar van jul flyers in my kar te los.

griff tune: Fok, ek weet nie watter dorp in die Vuil Driehoek die kakste mense het nie, maar die kompetisie loop sterk in Sasol, Vanderbijlpark en V-Town.
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Subscribe to:
Posts (Atom)