Showing posts with label scooter. Show all posts
Showing posts with label scooter. Show all posts

Tuesday, May 3, 2011

Scooter Poes

Hierdie foto is van 'n doos wat by fourways mall se Dis Chem werk en hy parkeer sy scooter in die walkway alhoewel daar net 10m verder spesiale bike parkering is. Scooter eienaar jou POES!!!!!



Shot Hugo

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Wednesday, June 24, 2009

Ope brief aan dose op sccooters in Kaapstad

Ope brief aan die scooter dudes in CT

Ek het jou gister so gesit en kyk op die N1 waar jy op jou scooter agter 'n trok ry. In die reën. Teen 100km/h. En ek WEET jy kan nie voor jou sien nie. My ou mater, wanneer jy daar afpoes en die paramedici moet jou van die pad af skraap, gaan jy baie mense laat maak vir stuff. Miskien daai bad boy bêre tot September, of hoe?

Shot
Bra Slyt

Onthou maats, as iemand soos 'n poes op 'n scooter op die highway ry, is die kans groot dat hy soos deur paramedics van die pad af geskraap gaan word.