Showing posts with label southdowns. Show all posts
Showing posts with label southdowns. Show all posts

Wednesday, February 18, 2009

BMW parkeer oor nie minder nie as vier parkings.

Ingestuur deur: Lourens
Plek: Southdowns Sentrum, Centurion
Tyd: Sat 14 Feb 2009
Hoekom: Seker maar net omdat hy 'n BMW doos kon wou wees of oefen om 'n groter een te wees. Nie net ry BMW bestuurders kak en ken nie van flikkerligte nie, parkering is nou ook hulle nuwe fok jou truuk...

Hier is 'n ou (met personalised nommerplaat nogal!!) wat sommer oor 4 parkeer plekke gestop het. Ek dink die ou behoort ook op julle fok jou projek uitgewys te word.





griff sĂȘ: Kyk maats, as jy vroegoggend in 'n plek gaan stop met min karre in die parking lot, beteken dit nie jy kan maak soos jy wil nie. Dis soos om te redeneer dat jy 4 uur op 'n Woensdagoggend fokken dronk Margate toe kan ry omdat daar minder karre op die straat is. It is not funny. Dis serious business...

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...