Showing posts with label telkom. Show all posts
Showing posts with label telkom. Show all posts

Monday, January 24, 2011

Telkom poes parkeer nes 'n poes

Dis vir my redelik snaaks hoe baie telkom fototjies on al in gekry het. Smaak my hulle is al pro's met die storie....


Onthou maatjies, al is jy op Telkom se perseel is dit nie te se omdat Telkom se Management ‘n spul poese is, jy mag maar soos ‘n poes parkeer nie.

Telkom Management het per slot van sake alleenreg om poese te wees...


Thanks PonkieDiel

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, February 1, 2010

Telkom voel 'n fok vir gestremdes

Vrydag laas week in Pinetown.

Ek is bly om te sien dat TELKOM nou ook begin om gestremde mense aan te stel.

So probeer ek toe inloer by die lorrie om te sien hoe hy gemodify is om te werk vir die mense, sien toe niks spesiaal binne nie.

Perdfris stap die poepol toe uit die winkel na sy lorrie, hallajua skreeu ek, jy is genees!!!

Can I help you is sy antwoord.

Toe vertel ek hom mooi wat hy met homself kan doen!!!

Ja Boet, die lewe is swaar.



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, March 16, 2009

Telkom marabs eet pie terwyl kak parkeer

Waneer : 7 Mar 2009
Waar : Die Wilgers, Pretoria

Die foto se alles…..dubbel doos parkeer uitstalling!!
En natuurlik die Telkom etter, wat ek check sit en ‘n pie vreet in die front seat….wou hom ook afneem, maar was nie lus vir kak op ‘n saterdag oggend nie.

Zef Groete
Jacques

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...