Nou ek verstaan dat as die neet op die lyn stop, is dit seker soos tennis...op die lyn is in, maar as jy so stop, uit jou kar klim, jou skouers lug en net aanstap; jammer maar dan is jy n toskop...jou liksens moet verwyder word,jou kar met gekey word en jou deure moet ingeskop word.
Perskes!
Broek

Shot Jean