Showing posts with label virgin active. Show all posts
Showing posts with label virgin active. Show all posts

Monday, November 16, 2009

Kakbruin cruiser by Waterstone Virgin Acitve

griff,

Check hierdie absolute dom doos !!

Alweer by die Waterstone Virgin Active in Somerset Wes. Ek sĂȘ jou , dis nie goed vir my image om daarnatoe te gaan nie. Mense gaan begin dink ek's ook so fokken dom soos die res !

Ek hou nou maar elke dag fyn dop of ek kan sien wie dit is wat die bakkie ry...hy is after all redelik obvious...sal interessant wees om 'n gesig by die I.K. te kan sit !

Anyway, die parkeer area is altyd baie vol, maar daar is oorkant die pad 'n GROOT parkeer area by die mall waar jy kan parkeer. Dis nie nodig om soos 'n doos te parkeer nie !!!

OK, hy is nie heeeeeltemal in die disabled parking nie, maar kom ons probeer raai hoe 'n ou in 'n rolstoel by daai disabled ramp daar in die agtergrond sal uitkom......hmmmm....aaag wat, fok die ouens in die rolstoelle, wat de fok soek hulle by die gym anyway ??!!

So by-the-way, daai area net regs van die kont is vir "Moms and Tots". Ek het al 'n paar FRIS "moms" daar sien uitklim wat hulle "Tots" by die huis vergeet het.


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, March 19, 2009

Q7 bestuur gym sy brains uit. Weet nie hoe om te park nie.

Dinsdag 10 Maart 2009

Virgin Active Groenkloof

Dis na 5 uur, almal wil nou gym en daar is nie parkeer plek nie. As dose soos die nie op die sypaadjies parkeer dat niemand kan verby ry nie, parkeer hulle so dat die res van ons nie kan 'n plek kry nie. Fok jou doos.

Corli


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...