Showing posts with label vodaworld. Show all posts
Showing posts with label vodaworld. Show all posts

Wednesday, April 15, 2009

Vodaworld wanker

Ingestuur deur: Toann
Waar: Vodaworld, Midrand
Wanneer: 15 April

Hi,

Hierdie is geneem by Vodaworld in Midrand. Hierdie kont befok nie net die karre wat langs hom wil stop nie, hy versuur sommer die dag vir voetgangers ook deur met een van sy wiele op die voetpaadjie te stop.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, March 16, 2009

Yaris se kak parkering

Kyk hoe het die poes by Vodaworld in Midrand geparkeer, dit het gemaak dat ek 20 meter moet verder loop na lunch, was glad nie fokken happy nie

Trompie

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...