Showing posts with label z4. Show all posts
Showing posts with label z4. Show all posts

Thursday, May 7, 2009

Zjaan GP - dis 'n zef naam en jy parkeer soos 'n doos

Hi,

Ek het jou blog gesien vir al daai wat nie kan parkeer nie (http://fokkendoos.blogspot.com) en nog een aangeheg...

Die poepol (blykbaar 'Zjaan') het besluit hy besit die Zambesi Sentrum (Pretoria).... Jammer dat daar nie 'n 'Flyer' naby was nie.

Jammer oor die gehalte van die foto, dit was laat middag en my kamerafoon is nogal kak...

Nick
Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...