Ek het probeer om langs hom in te kom maar moes eventueel opgee. Wat gaan aan met Audi bestuurders deesdae?... Het Audi 'n nuwe etterdoos lisensie uitgereik waarvan ek nie weet nie?
Bose groete,
Deon

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...
Soos Jeremy Clarkson van Top Gear sê: Audi bestuurders is die nuwe "Cocks", dis nou uiteindelik veilig om 'n BMW te koop.
ReplyDelete