Showing posts with label randburg. Show all posts
Showing posts with label randburg. Show all posts

Tuesday, September 1, 2009

Brightwater Commons without sense

Een of ander kont by Brightwater Commons. Ingestuur deur Goran se boetie.



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook...

Wednesday, May 13, 2009

Audi etterkop in Northgate

Kyk nou hierdie een dimensionele doos wat soos sy gat parkeer het die naweek by Northgate in Randburg.

Ek het probeer om langs hom in te kom maar moes eventueel opgee. Wat gaan aan met Audi bestuurders deesdae?... Het Audi 'n nuwe etterdoos lisensie uitgereik waarvan ek nie weet nie?

Bose groete,
Deon


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Friday, March 20, 2009

Rudi ry die land plat vir kiekies

Ingestuur deur: Rudi
Waar: Orals
Wanneer: Die laaste week of so

Hierdie was by die Lifestyle kwekery in Randburg op die 14de Maart. Nice kar , maar die pateet kan nie parkeer nie.
Hierdie was die 11de Maart by die Krugersdorp Privaat Hospitaal. Een van die dokters , maar as jy swot vir 7 jaar en mense gesond kan maak , moet jy tog kan parkeer , nie waar nie ?!?
Hier’s nog ‘n addition.. gister middag geneem by Checkers in Mayville, weer twee fokkers saam.. lyk my dis my maand die ?!? hehehe


Gisteraand voor die Cattle Baron in Pretoria Noord. Twee vlieƫ met een skoot ! By the way , as jy lekker wil eet , gaan check bietjie die plek uit !!
griff tune: Bliksem ou, werk jy vir 702 Eyewitness News dat so fokken orals is? Of is jy dalk Batman?

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...