Ek het probeer om langs hom in te kom maar moes eventueel opgee. Wat gaan aan met Audi bestuurders deesdae?... Het Audi 'n nuwe etterdoos lisensie uitgereik waarvan ek nie weet nie?
Bose groete,
Deon

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...