Die audi is so groot of spesiaal dat dit sommer 2 parkerings benodig op n besige Saterdagmiddag!

Die audi is so groot of spesiaal dat dit sommer 2 parkerings benodig op n besige Saterdagmiddag!

Parkering maar skaars op Despatch, ma ja die ANC het hom leer park.

Dalk het hulle vir een of ander duistere rede - wat my tebowe gaan - nodig gehad om redelik vinnig weg te kom? Cops + Bank + Korupsie = ???
Laasjaar in Despatch het die polisiebeampte mos besluit hy moet dadelik by die bank uitkom en in die middel van die pad gestop, nadat daar oorgenoeg parkering net links van hom was, maar nee stop moes hy stop, DROL! Daar sal mos niks met hom gebeur nie!
Groete Ruan
