Showing posts with label saps. Show all posts
Showing posts with label saps. Show all posts

Monday, February 21, 2011

Cops

Die FOKKIN DOSE is duidelik NIE geworried oor hoe hulle park nie. Daar is mos donners baie parkingspots vir ons arme wetsgehoorsame bliksems. En toe ek die DOOS vra hoekom hy so park se hy mos daar is NIKS fout met dit nie....WEL FOKKEN VERSKOON MY!!!! Net jammer ek het nie sy gesig ook gekry nie.

Geneem op die Wes-Rand so jaar of wat terug.

Shot Ben

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, January 25, 2011

Polisie doos

Die poephol het gister so om 13:00 by die Pick en Pay in Tokai Kaapstad in die gestremde parkeerplek gestop, dit terwyl daar meer as genoeg normale parkeer plekke binne 20m was, en selfs twee nie- parkerings langs die een as hy graag steeds onwettig sou wou stop.

Thanks Shaun

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Friday, January 21, 2011

SAPS employ nou "handicapped" mense ook

Ek kom uit by die Fruit Stop in Gezina, PTA. Die fokker jong poliesman kom by die parking ingery, kyk rond en sien daar is nie naby parking aan die deur nie. Speck toe nou hierdie lekker spot reg by die deur. Park daar en klim met sy stink houding uit en loop by die shop in - ek het amper vir hom hande geklap want hy kan loop!!

Bly om te sien SAPS employ nou "handicapped" mense ook...

Cheers

Marius

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, January 18, 2011

Cops Park Suspiciously Soos Konte

Dalk het hulle vir een of ander duistere rede - wat my tebowe gaan - nodig gehad om redelik vinnig weg te kom? Cops + Bank + Korupsie = ???

Laasjaar in Despatch het die polisiebeampte mos besluit hy moet dadelik by die bank uitkom en in die middel van die pad gestop, nadat daar oorgenoeg parkering net links van hom was, maar nee stop moes hy stop, DROL! Daar sal mos niks met hom gebeur nie!

Groete Ruan

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, December 8, 2009

How to stop at stop sign as demonstrated by SAPS.

Hey Grif,

Hierdie poesieliemanne dink nie hulle behoort by 'n Stop teken te stop nie. Die fokkers het amper in my fokken vasgery by die vorige stop straat. Toe hulle agterkom ek neem hulle af, het hulle begin bestuur soos fokken wetsgehoorsame burgers.

Cheers
Morne

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...