Showing posts with label Strubensvallei. Show all posts
Showing posts with label Strubensvallei. Show all posts

Monday, May 4, 2009

Builders Warehouse se kak clients

Ek het hierdie twee moere raakgeloop by Builders Warehouse in Strubensvallei. Praat van parkeer soos jou gat en jou boetie se gat.

Hier is sommer nog twee foto’s van ‘n nool wat ‘n rooi robot geskip het op Beyers Naude in Northcliff.

Cheers

Corné




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook en dalk 'n rooi lig of twee sal skip ook, omdat hy 'n poes is.