Showing posts with label Builders Warehouse. Show all posts
Showing posts with label Builders Warehouse. Show all posts

Tuesday, February 15, 2011

Builders Warehouse Fuckheads

Another couple of Fuck Heads parked outside Builders Warehouse in Alberton on Saturday morning past.

The Red Getz Git and the Bastard Bug that can’t park for shite and so everyone follows suit like a bunch of sheep.

Baaaaaa Humbug

A Daft Scots Lass

www.gillianhefer.blogspot.com






Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, February 3, 2011

Fokken Poes lag sommer soos hy wegloop van die patetiese attempt.

Fokken Poes lag sommer soos hy wegloop van die patetiese attempt van n parking by Builders Warehouse in Sunninghill.

Moes hom gebliksem het, fokken idioot.


Shot Dennis


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, January 24, 2011

FOK JOU!!! Verstaan jy dit????

Die wingnut het ek afgeneem in Pta by builders in atterbury, hy het so naby my parkeer dat ek van die ander kant moes inklim. Ongelukkig het ek nie 'n fok jou pamflet by my gehad nie. Weet ook nie of die fokken idioot dit sou verstaan nie?!





Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, May 4, 2009

Builders Warehouse se kak clients

Ek het hierdie twee moere raakgeloop by Builders Warehouse in Strubensvallei. Praat van parkeer soos jou gat en jou boetie se gat.

Hier is sommer nog twee foto’s van ‘n nool wat ‘n rooi robot geskip het op Beyers Naude in Northcliff.

Cheers

Corné




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook en dalk 'n rooi lig of twee sal skip ook, omdat hy 'n poes is.