Showing posts with label brackenfell. Show all posts
Showing posts with label brackenfell. Show all posts

Sunday, January 2, 2011

Fucked Up Times Thrice!

Hos grif!

Checkit.. Nie net ry hierdie doos 'n fucked up kar nie, maar hy kan hom ook nie park nie. Soos 'n cape flats hoer wydsbeen oor 3 plekke geparkeer. Dis geneem 14/05/2010 by Fairbridge mall agter die boerewors gordyn in Brackenfell.

cheers
JD167




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Wednesday, May 6, 2009

Brackenfell bliksem wil Neels laat braak

Nee kyk - soos dit nou aangaan sal ek 56633222589,2 copies moet maak en in my kar moet hou, want DUIDELIK kan mense nie FOKKEN parkeer nie !!

Ek was sommer lus en kots Saterdag aand se Jägermeisters oor sy ruit uit, maar mens mors nie drank nie !!!! Ek nominate myself, Brad Pitt S.A (Pty) Ltd vir die WAT KYK JY president !!!!

Neels


griff tune: Goeie werk met die flyers, Neels.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot hy dat soos een sal bestuur ook...

Monday, April 27, 2009

BMW man laat vir piel extension operasie. Parkeer haastig soos 'n piel.

Hierdie doos met sy BMW het, ten spyte daarvan dat die parkeer area vol was, homself twee parkeer plekke gegun. Dit is by Cape Gate, Brackenfell geneem.

Groete

Pieter


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dathy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, April 14, 2009

Me-Suzu in Cape Gate Centre in Brackenfell.

Hey there.

What an awesome blog!!

I took this at Cape Gate Centre in Brackenfell Cape Town.

What is it with small penis syndrome?? They want to buy the biggest cars and park how they want to.

Name and shame them!!

Keep up the good work!!

Mark



griff reken: Mark, you see what happens here is that this klontkop is driving an I-Suzu. They might as well call this one a ME-Suzu with a byline that goes: "I ARE POES".



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...