Showing posts with label cape gate. Show all posts
Showing posts with label cape gate. Show all posts

Thursday, December 10, 2009

Subaru shithead by Cape Gate

Hierdie kommin doos het Dinsdag 8 Desember 2009 vas geglo dat die hele parkeergarage voor Cape Gate se Virgin Active net vir hom gebou is. Hy ry 'n Subaru met 'n groter vlerk as die Boeing's wat oor my huis vlieg.

Mossie



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, November 17, 2009

En toe sommer weer Cape Cate

Griff,

Wragtag nog 'n ou op dieselfde dag!

Shot,
Rooikoos


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Cape Gate. Al fokken weer.

Jis Griff,

Het hierdie hoenerhoer saterdag 03-10-2009 by Cape Gate genotch.
Sommer vir hom 'n flyer ook gegee.

Cheers,
Rooikoos


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, October 5, 2009

Kraaifontein kaksak by Cape Gate

En kyk nou weer hierdie poeskop. Die het ek laas Saterdag by CapeGate geneem. Daar was oorgenoeg parkeerplek maar hierdie Kraaifontein tappit moes natuurlik sommer net hier parkeer. Ek was net gou in poskantoor toe (so 10 minute) en die kar was nog daar toe ek terugkom, so dis nou nie juis asof dit wil lyk na een of ander tipe noodgeval wat hierdie jafel gemaak kak parkeer het nie.

... aan die ander kant - 'n ou wat so vêr van die sypaadjie moet parkeer moet nogal 'n fokken dik tjerrie hê of anders rol sy in die bos uit - miskien moet ons die kont maar liewer jammer kry.

Jayx


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, July 23, 2009

Nog 'n Cape Gate fokker

Beste Watkykjy

Hierdie was by die Cape Gate Mall. Jammer ek het nie nommerplate gekry nie.

Die klein wit karretjie was heelwaarskynlik eerste daar en het toe sommer soos 'n doos parkeer. Die groter karretjie het toe homself daar kom inwurm in die beskikbare spasie en met sy bullbar teenaan die klein karretjie gestop !! So dat hy hom net-net raak !!

Groete
Pierre


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, July 13, 2009

Cape Gate Trade Center tietkop

Jong dit lyk vir my of ek sal moet van adres verander of ten minste elders gaan moet inkopies doen - Cape Gate parkeerders is besig om 'n bietjie van 'n reputasie op hierde site te kry.

Hierdie werfetter het ek so twee weke gelede in die Trade Center parkeerarea gesien - miskien het hulle 'n special op bulk dooslappe gehad en sy skelmpie was besig om haarself op die kombuistafel dood te bloei ... anders kan ek nie aan 'n goeie verweer namens die kont dink nie.

Jayx


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, May 4, 2009

Drol in Corsa kry "Fok jou!" flyer

Ingestuur deur: Neels
Waar: Cape Gate (alweer)

Yes Ja

Kyk hoe stop die drol !!!! Duidelik moet mens 'n fokken klein karretjie ry voor iets hier gaan inpas en dit op maand einde !!!


griff tune: Uitfokken eindelik iemand wat actually die flyers inspan om vir mense te wys watse konte hulle is. Goei werk daar, ou maat!

En soos gewoontlik spring ek soos 'n mal ding uit my kar uit om 'n foto te neem.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Monday, April 27, 2009

BMW man laat vir piel extension operasie. Parkeer haastig soos 'n piel.

Hierdie doos met sy BMW het, ten spyte daarvan dat die parkeer area vol was, homself twee parkeer plekke gegun. Dit is by Cape Gate, Brackenfell geneem.

Groete

Pieter


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dathy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, April 14, 2009

Me-Suzu in Cape Gate Centre in Brackenfell.

Hey there.

What an awesome blog!!

I took this at Cape Gate Centre in Brackenfell Cape Town.

What is it with small penis syndrome?? They want to buy the biggest cars and park how they want to.

Name and shame them!!

Keep up the good work!!

Mark



griff reken: Mark, you see what happens here is that this klontkop is driving an I-Suzu. They might as well call this one a ME-Suzu with a byline that goes: "I ARE POES".



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...