Showing posts with label citi golf. Show all posts
Showing posts with label citi golf. Show all posts

Tuesday, September 1, 2009

Hallmark - fokken alweer

Griff ou maat, ek reken daar is een of ander groot fokop met die parking spot by Hallmark. Eks vandag weer daar vir ‘n vergadering to oogbal ek iets buitensporig zef. Check net die etter, dieselfde gebou, dieselfde spot, dieselfde hondkak parking, maar ‘n ander tjor! Ek dink dis dieselfde dom pielneus wat twee karre het, en nie een van die fokken goed kan parker nie! Parking spot nr 79 (+80 as die die werf-etter is) is sy akkielies hakskeen. Ek kan nie wag om weer soontoe te gaan nie, die keer gaan ek bewapen wees met net so --------------------------------> dik pak watkykjy flyers, en sy kar toeplak!

Cheers
Erwin


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, May 4, 2009

Ou weet nie of hy disabled of 'n delivery trok is nie

Ingestuur deur: Skok26

Plek: Hennopspark Planet fitness

Tyd: Wat maak dit saak?

Maak op jou mind etterkop. Is jy disabled of is jy n delivery trok?

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, April 14, 2009

Noordwes polony kouer

Ingestuur deur: Skok

griff,

Check nou die polony-kouer. Dis nie eers n groot fokken kar nie. Fokof terug Noord-Wes toe

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos 'n polony kouer sal bestuur ook...

Thursday, April 2, 2009

Die Platteland het ook palookas

Dit is ons kompanje se P.A. Dit is n moerse Klein dorpie en almal ken almal so ek was verplig om haar no te color code! Sy is reeds de bliksem in oor dit April gek dag is en ek haar twee keer gevang het!!! Soos julle kan sien kan die mense in die platteland ook nie park nie, hoope fokenloos. Cheers.

Tobie


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...