Showing posts with label pretoria. Show all posts
Showing posts with label pretoria. Show all posts

Monday, January 24, 2011

FOK JOU!!! Verstaan jy dit????

Die wingnut het ek afgeneem in Pta by builders in atterbury, hy het so naby my parkeer dat ek van die ander kant moes inklim. Ongelukkig het ek nie 'n fok jou pamflet by my gehad nie. Weet ook nie of die fokken idioot dit sou verstaan nie?!





Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Friday, January 21, 2011

SAPS employ nou "handicapped" mense ook

Ek kom uit by die Fruit Stop in Gezina, PTA. Die fokker jong poliesman kom by die parking ingery, kyk rond en sien daar is nie naby parking aan die deur nie. Speck toe nou hierdie lekker spot reg by die deur. Park daar en klim met sy stink houding uit en loop by die shop in - ek het amper vir hom hande geklap want hy kan loop!!

Bly om te sien SAPS employ nou "handicapped" mense ook...

Cheers

Marius





Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, September 1, 2009

'n Pretoria Koshuis kont

Dom fokken koshuis kont.....

Soos almal weet, is studente een van die slimste wesens op die aarde.....regtig! Maar die aap swot seker onderwys of iets, shame.

Hierdie is geneem by die Universiteit van Pretoria in Nerina se parkeer terrein. Die hump waarop hierdie ou geparkeer het, lei deur na die volgende parkeer area, so hyt nie net soos 'n doos parkeer nie, maar hy het my en my 2 vriende en 'n moerse klomp ander studente ook vas parkeer, want dit is die enigste plek waar mens uit daai parkeer area kan uit gaan. Asshole. In sy windscreen is daar 'n sticker met die naam van sy koshuis op, maar ons sal eerder nie die koshuis se naam noem nie.... En soos die meeste van ons kreatiewe studente maar is, het ons sy wiele vir hom ook af geblaas.... Gelukkig het ek een van die Fok Jou flyers in my kar gehad om ook presies vir hom te se wat ons van sy parkeer vernuf dink!

Hoop hierdie sal hom leer.
T, A & H.





griff tune: Jirre, lyk my studente is fokken ryk deesdae. Sommer geld vir colour printers en alles.

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Hallmark - fokken alweer

Griff ou maat, ek reken daar is een of ander groot fokop met die parking spot by Hallmark. Eks vandag weer daar vir ‘n vergadering to oogbal ek iets buitensporig zef. Check net die etter, dieselfde gebou, dieselfde spot, dieselfde hondkak parking, maar ‘n ander tjor! Ek dink dis dieselfde dom pielneus wat twee karre het, en nie een van die fokken goed kan parker nie! Parking spot nr 79 (+80 as die die werf-etter is) is sy akkielies hakskeen. Ek kan nie wag om weer soontoe te gaan nie, die keer gaan ek bewapen wees met net so --------------------------------> dik pak watkykjy flyers, en sy kar toeplak!

Cheers
Erwin


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, August 31, 2009

Pretoria gangsta chick freak uit

Ek wil vir julle vertel van die fokkers wat my so afgepis het laas week. Ek was SO die moer in, dat ek laas week nie eens daaroor kon skryf nie! Ongelukkig het ek nie foto’s nie. Want al hierdie amper-onnoembare insidente het plaasgevind terwyl ek vasgebuckle (sonder ‘n foon teen die oor) as wetsgehoorsame burger my kar bestuur het.

Maar ek gee beskrywings van al die karre involved. Julle kan dit gaan google. Select images.

Anyhoo, Maandag 24 Augustus ry ek op die N4 vanaf Pretoria-Oos, stad se kant toe. Minding my own business en so aan.

Toe ‘n mal fokker met die naam Silwer-Kia-YDL860GP met ‘n moerse gejuig voor my inry en vleg-vleg van die N4 ‘n hindernis-baan maak. Net om 2.48 sekondes later met ‘n ge-screech (te midde van reuse rookwalms en burnt rubber) sy ereksie pap te skrik toe dit blyk dat al die karre voor in die pad actually doodstil staan. Kan jy sê: ‘Traffic jam?’

Vinnig compose die dumbass homself, skuif vertikaal en half twilight-zone-agtig (not unlike some alien-mobile) na slap links, tot binne-in die geel lyn. Waar hy met amper dieselfde spoed onmiddellik begin reverse, terug met ‘n shortcut na die afrit wat hy gemis het omdat hy soos ‘n doos bestuur.

Silwer-Kia-YDL860GP was by no means alleen in sy mission nie, hoor? Daar was ten minste sewe ander wet-verontagsamers wat tegelyk in die geel-lyn terug reverse het omdat hulle nie juis lus was vir jam nie. En evidently either baie spesiaal is, of connections het.

Kyk, dis reeds erg genoeg as die fokkers in die geel lyn vorentoe ry sodat die cops hulle daar voor om die draai kan aftrek en so beboet dat die res van die samelewing weer hoop het vir die opfok van kriminele. Maar as hulle in die geel lyn reverse??? Wat’s volgende? ‘n Complimentary six-pack vir elke suksesvolle inbraak?

Moving right along – Dinsdag 25 Augustus is ek op die N1 na Johannesburg in Shoneequa, my gangsta Honda met die donker ruite. Anyway, ek bly by die spoed-beperking. Wat nogal baie van my vat, want soos jy kan dink: ‘n kar wat SO gangsta is, vat nie kak nie. Maar ek het gehoor daar’s kameras oral op die N1, so ek ry maar half-ordentlik.

Nou, ek glo in die ‘see at least three’ ding. Ek is ‘n groot aanhanger van volg-afstand. Hoofsaaklik omdat ek nie versekering het nie, so ek wil nie rerig kak bak nie. Ek glo daarin om vir myself pockets te bou. Pockets van spasie. Vir ingeval iets foutgaan, dan het ek genoeg tyd en spasie om te manouvre. Een-een-duisend, twee-een-duisend, drie-een-duisend = 1 mal pocket!

Wragtag, daar kom toe ‘n ander maatjie Sirion-SPT910GP en kom fokken steel my pocket! Ek moet net ankers slaan - weereens, dis net rookwolke en verwelkomende rubber-klankies! Donnerse poeskop sit net daar in sy Sirion en lyk moer-beïndruk met homself, omdat hy so ‘n lekker ou vetgat-bielie is wat arme unsuspecting gangsta- karretjies se pockets steel, net oor hy ‘n man is. En ‘n boelie is. Hy moer seker nog sy vrou ook, steel bier uit sy vriende se yskaste en bring nooit sy eie vleis saam na die braai toe nie. FOKTOG!

‘n Paar dae van vrede en rustigheid. Tot Vrydag-oggend, 28 Augustus. Ek was op John Vorster oppad werk toe. Ek ry in die linker-kantste baan (jip, die baan met die links-pyltjie) sodat ek kon links draai sodra die robot groen word.

Enter TOYOTA-PWC195GP. Wat in die reguit baan was (jip, die een met die slegs-reguit-na-fokken-vorentoe-jou-dom-doos-pyltjie). Maar besluit het om reg voor my in te draai na links. In Lenchen laan in. Wat ‘n eenrigting is. See where I'm going?

Die fokken ou draai links waar hy nie mag nie, in MY baan in, en ry my toe amper van die fokken pad-af, want hy het skielik besluit hy wil nie meer reguit ry nie!

Nou wonder ek – waddefok help ‘n toeter nou juis? Absoluut fokkol! Mens klink net na ‘n histeriese vrou, dis al. Ek dink mens moet ‘n lekker zef bull-bar aan die kar se voorkant vas-swys. Dan sal my Shoneequa NOG meer gangsta en mean lyk! In elk geval – ‘n bull-bar met spikes! Dis wat ek wil hê vir krismis. Dit en fokken tjoklits! Hou maar die hoedjie.

Dan kan EK bietjie vir die fokkers wys presies HOE gangsta en wetteloos EK kan wees. Al is ek ‘n vrou.

Fokken Pretoria bestuurders.

Charlene

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, August 18, 2009

Nog Hallmark building holle

Dagse,

Eks vandag weer daar by die Hallmark gebou, toe sien ek die poepol. Ek het so paar dae terug vir jou gemail van kak parking by Hallmark, toe doen ek maar gou ‘n opvolg. Of die poepol is so vertraag dat hy elke dag so kak park, of hy is so vertraag dat hy sy stukkende kar op twee parking spots los! Parking is juis so fokken skaars by die plek!
Ek het sommer altwee pix gestuur, datum verskil maar poes bly daar.

Cheers
Erwin



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Goeie fokken genade!

En hier het ons n wenner. Genade onbeskryflike GROOT DOOS. Dude jy lewe op genade. Watermeyer gym. Pta


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

griff tune: Dis nou vir jou fokken ironies ...

Hallmark gebou in Pretoria se mense park soos hulle holle

Dagsê,

Ek dog maar laat ek ook ‘n paar name en shames doen, lyk my die Hallmark gebou in Pretoria huisves ‘n mengelmoes van numnatte wat geensins ‘n idee het hoe parking werk nie. Ek het die twee ergstes gemail. In ‘n gebou wat juis nie so baie parking het nie, sal die fokkers nogsteeds soos hulle sphincters parker, ek dink meeste van hulle is prokureurs of so, want mens sien baie van hulle daar. Maar nou ja, name en shame please. Sal kyk of ek weer ‘n paar kan neem, want ek gaan nogal gereeld soontoe.

Cheers
Erwin



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Wednesday, June 17, 2009

BMW btich in Castle Walk

Ingestuur deur: Koos Liebenberg

Griff,

Publish asb die foto op daai website van jou. Jy verstaan hoe dit werk.

Die hoer (moes een gewees het, want daar's 'n pienk roos voor in die dash board van die BMW gewees) besluit toe om Vrydag, 12 Junie, by Castle Walk in Erasmuskloof voor die Standard Bank lekker wydsbeen oor 2 parkings te stop. En dit met etenstyd!


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, May 19, 2009

Nina Park narre

Hi Griff

Twee clowns reg langs mekaar by n winkelsentrum in Nina Park, Pta.

Groete
Rudi


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Thursday, March 19, 2009

Nog dose iewers in Pretoria

Ingestuur deur Jacques







Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, March 9, 2009

Dis asof dit dose reen in Pretoria

Hi

Ek het sommer saterdagoggend 'n paar dose in Gezina Galleries gevang. Sommer 'n lekker ou tante en haar kleinseun met 'n lekker melktert wat hy so aan snuif ook.

Die mense hier in Pretoria kan omtrent nie park nie.

En vir die doos in die Wit Golf. Ja. Jy. Hier in die groot stad park mense nie soos jy doen nie. Jy het mos gewonner hoekom neem ek jou kar af. Nou weet jy!!! Smile. Your on candit camera!

Daar was nog baie ander dose wat ek kon afneem. Ek dink seker 'n derde van die mense in die plek park soos hulle gatte. As ek tyd gehad het het ek seker die hele oggend gestaan en fotos neem.

Jammer dat die pics so effens kakkerig geneem is. Ek moes redelik vinnig move. Veral by die tannie. Dit lyk of haar klappe brand.

Ek sal sommer die naweek my camera vat en kyk of ek nie 'n rekord kan breek nie.

Marius.







Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, February 19, 2009

Nog 'n Scenic, weer in Snor City

Tyd: 19/02/2009
Plek: Sancardia Pretoria
Ingestuur deur: Adriaan Kerk

Ek weet regtig nie wat in die doos se kop aangaan nie! Daar is nie genoeg parking vir almal in die plek nie en dan parkeer sy so. Sys seker bang iemand krap haar fokken stuk kak van n kar. Ekt die flyer in haar venster gesit sodat sy weet waar om haar kiekie te sien.. Kom by poes!



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Wednesday, February 18, 2009

Scenic parkeer soos wat Franse in Parys parkeer

Plek: Mayville, Pretoria
Ingestuur deur: Rudi
Wanneer: Nie seker nie

Hi griff,

Hier is nog 'n foto van iemand wat soos 'n absolute kont geparkeer het. Dit was by Checkers in Mayville in Petoorsdorp.

Cheers



griff sê: Ek wonder of hierdie 'n vrou was. Ek sien nie baie mans met mamma-mobiles nie...

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...