Showing posts with label constantia kloof. Show all posts
Showing posts with label constantia kloof. Show all posts

Tuesday, January 25, 2011

Wingnut met sy oranje karetjie

Ek het n foto van die tiet gevat by ons local pub in Constantia Office Park. Mens sal nou dink dat dit min moeite is om te reverse en dan net bietjie mooi in te trek...Het nou ongelukkig nie n pamflet gehad nie, maar gan versteekseker nou in my kar hou!

Perskes!

Broek!

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, June 23, 2009

Clearwater Mall Klierkop

Submitted by: Alan

Hi Grif,

Nog n doos for die blog. Ek het hierdie doos by Clearwater Mall ge vang. Name en shame asseblief!

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...