Showing posts with label polo. Show all posts
Showing posts with label polo. Show all posts

Monday, August 3, 2009

Grabouw gatkramp

In Grabouw se wêreld is dit mos so beknop dat jy teenaan ander mense moet parkeer !! Ek weet hierdie CEO poephol is net op die lyn en 'n paar ouens gaan hom as "onskuldig" stem, maar toe ek uit Builders Wharehouse in Somerset Wes kom, moes ek in my passasiers kant van die polo inwurm !

Thats it ! Vandag print ek van daai posters !! Ek het wel 'n oulike briefie vir hom gelos. Onder andere die site se adres daarop gesit !


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat soos een sal bestuur ook...

Tuesday, June 23, 2009

Clearwater Mall Klierkop

Submitted by: Alan

Hi Grif,

Nog n doos for die blog. Ek het hierdie doos by Clearwater Mall ge vang. Name en shame asseblief!


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...


Monday, April 6, 2009

Goue Polo in Four Ways maak my die poes in

Ingestuur deur: griff homself
Datum: 5 April, lunch tyd
Waar: Four ways Mall

Moenie dink dat ek net julle foto's opsit nie. My probleem is dat ek heeltemal te veel foto's en videos het van mense wat soos konte parkeer, maar vir julle daarbuite eerste opsie gee om dit met ons te deel. Ek het ook nuwe ink bestel vir my colour laser printer wat 20000 copies sal kan print as hy weer vol is. Dan kan ek ook my eie flyers orals begin los.

Hierdie goue Polo bestuurder het soos 'n kont parkeer en my skaars genoeg spasie gelos aan die regterkant. Fok jou dude, seriously. En fok jou kak smaak in kar kleure ook:



Onthou maats, Four Ways Mall se parking is op sy eie klaar 'n fokop. Hoekom wil jy my wonde groter sny en daarin pis? Dis klaar seer genoeg.

Thursday, March 5, 2009

Classic poes in 'n Polo

Wanneer: 4 Maart, die oggend
Waar: N1 naby Centurion
Ingestuur deur: Crhis

Asshole druk my uit 'n baan uit op die n1. Amper 'n helse ongeluk gemaak



griff tune: As daar 'n ongeluk was sou daai Polo 'n classic fokop gewees het as ek daai bumber van jou cabbie uitcheck ...

Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, February 5, 2009

Poes in Polo parkeer pateties

Location: Iewers in Centurion
Tyd: Gister voor 11 die oggend
Ingestuur deur: Hein

Die prentjie vertel alles. 'n Poes met 'n Polo. Die kar is fine. Die bestuurder is kak. Ek hou van alliterasie.


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...