Showing posts with label disabled parking. Show all posts
Showing posts with label disabled parking. Show all posts

Wednesday, January 27, 2010

Cops is konte

Die cops se kar geparkeer op die disabled parking, maar daar is net 'n ent weg moer baie oop parkings. Net daarna kom iemand op 'n rolstoel aangery wat ver moes parkeer om uit sy kar te kom.

2 min later kom daar 2 cops uit die Pick 'n Pay met 'n pie en coke in die
hand.

Miskien moet ons maak soos Jeff Dunham gesĂȘ het: "Somebody parked in a
disabled parking, so I ran him over. Now he can park there!"

Ludwig.






Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, July 16, 2009

Seafreight Airfreight in Cape Town mock the disabled

Hey Grif

These pics were taken within 1 hour of each other. Both these guys are are parked in a disabled parking bay and neither are disabled.....
More to follow as I find em ;-)

Cheers,
Justin




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, February 23, 2009

Wanneer: 21 Februarie
Waar:
Dieselfde parking area as die kontbuffels van laas week, Merrivale Spar
Ingestuur deur: Frikkie

Hoezit?

Die mense in die valley kan nie lees nie. Dieselfde parking area as die kontbuffels van laas week, Merrivale Spar. Die ou het actually vir 'n ESKOM bakkie gewag om uit te trek voor hy daar in getrek het. Ek gaan elke naweek na die shops toe en sowaar as fok daar is altyd een of ander doos wat nie in die parkings hoort nie. Ek wou skree: "He's healed" maar toe dog ek die ou sal nie verstaan waaroor dit gaan nie.



griff reken: Dit help partykeer om te skree: "Prys die jirre, hy kan loop!" en dan hande te klap. Eers stadig en ritmies en dan vinniger en onsamehangend. Miskien moet jy hierdie stories uitprint en gaan opplak by die Spar sodat die dose kan fokken wakker skrik. Just a thought ...


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Monday, February 16, 2009

Kontbuffel familie in Howick druk disabled mense 'n vet pit.

Ingestuur deur: Frikkie
Waar: Spar in Merrivale, Howick na 'n motorcross session.
Wanneer: Valentine's Day nogal. Kon net sowel Kersfees gewees het.

n KZN kont en sy gestremde gesin. Ek neem aan hulle is gestremd want daar is 3 rolstoele agter op die bakkie. O wag, sorry, dis fokken bikes. Nie rolstoele nie. Dan stop ons nog kakkerig ook? Op Wellington's middag? Sien julle die klein motorbike? Ek neem aan dat die pa sy laitie van kleins af leer om 'n kontbuffel te wees. Dis 'n nuwe woord. Kontbuffel. Hier is die foto:




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...