Showing posts with label golf 5. Show all posts
Showing posts with label golf 5. Show all posts

Monday, January 31, 2011

Smile Bitch, Jys op die Watkykjy Fok Jou Cam!

Spot ek toe die bitch buite die Birchleigh inkopie sentrum in Kempton Park. Lekker rustig sit sy voor die ingang (Waar daar 300 no parking signs is) vandat ek ingegaan het tot ek uitgekom het. - Ek kon nie besluit tussen ricky louw of captian morgan nie so dit was n hele rukkie gewees. Ek het nie 'n flyer gehad nie maar ek het wel vir haar gese sy parkeer soos 'n poes to ek die foto neem.

Shot
J




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Wednesday, April 29, 2009

Ondemokratiese dose op stemdag in Sunninghill

Hi Griff,

Datum: 22 April 2009. Stemdag.
Tyd: Omtrent so 17:30
Plek: Sunninghill Spar Winkelsentrum.

Dis hoe die spul poese parkeer op die een dag wat die Sunninghill Spar winkelsentrum uit sy nate uit bars en daar fokol parking was vir die van ons wat wou stem. Ek byvoorbeeld moes buite in die straat parkeer. Nou imagine my befoktgeid toe ek sien hoe 3/4 van die poese daai dag parkeer het. Wat? Het almal hulle kakste parking skills gelos vir die een dag waar mense eintlik moes probeer saamstaan?

Ek het slegs 3 fotos geneem, ek was bang ek crash jou server met die hoeveelheid fotos wat ek KON gestuur het!

Ester.



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...