Showing posts with label kempton. Show all posts
Showing posts with label kempton. Show all posts

Monday, January 31, 2011

Smile Bitch, Jys op die Watkykjy Fok Jou Cam!

Spot ek toe die bitch buite die Birchleigh inkopie sentrum in Kempton Park. Lekker rustig sit sy voor die ingang (Waar daar 300 no parking signs is) vandat ek ingegaan het tot ek uitgekom het. - Ek kon nie besluit tussen ricky louw of captian morgan nie so dit was n hele rukkie gewees. Ek het nie 'n flyer gehad nie maar ek het wel vir haar gese sy parkeer soos 'n poes to ek die foto neem.

Shot
J




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Thursday, March 19, 2009

Kempton. Alweer!

Hey bra griff.

Kyk ek weet die watkykjy fok jou projek is vir mense wat soos dose parkeer maar een ding wat my ook geweldig pissig maak is as daar twee fokken bane is, een trok in die linker kantste baan en dan n kont met n 10 TON fokken trok wat nou dink hy kan sy chommie verby vant want hy ry bietjie te stadig! Op die ou einde van die dag ry altwee die fokkers 40 km n uur… een in die stadige baan en een in die vinnige baan met die hele donnerse boksburg se verkeer agter hulle! Keep It fokken green DOOOOOOOSSSSSS!!!!!!!!!!!!


Asof die kak nie genoeg was om my vrydag oggend goed op te fok nie kom ek nog op die kak af to ek by die werk stop:

Nee fok bra… for fuck sakes!!!! Dis al wat ek kan se!!!

Ek gaan nou n manora blade gaan haal en n ou se tyres opfok!

Cheers.
Joachim



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...

Tuesday, March 3, 2009

Keeeemptooooon!!!!

Ingestuur deur: Joachim
Wanneer: 2 Maart, 8 uur die oggend
Waar: Kemptop

Geagte Griffin

Nog n Fokker wat soos n doos parkeer. Dis 08:00 die oggend in kempton park (ja ek weet dit spel ZEF. Gelukkig bly ek nie daar nie!)

Die bra het seker straight gescheme hy ry n ford F250!

Eks uit!


Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...