Showing posts with label polisie. Show all posts
Showing posts with label polisie. Show all posts

Monday, July 13, 2009

Polisie gee VW Golf GTi slegte naam

Hi Griffin

Saterdag oggend, 11 Julie, kwart voor nege.

Die tweetjies in die Golf het by Vodaworld opgedaag vir 'n lekker koppie koffie by House of Coffees. Met al die spasie in die wereld op hul linkerkant, so het hulle besluit on langsaan die Volvo in te trek!

Unfortunately het ek nie een van jou flyers saamgehad nie.

C




Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy dalk 'n poeslisieman ook kan wees...

Monday, March 16, 2009

Anti corruption unit voel fokol vir gestremdes

Griffin,

Datum: 11 Maart 2009
'n Pure Sasol Delight. Hierdie een in Piet Retief! Die anti corruption unit parkeer duidelik op die gestremde mensies se plek terwyl die polieste dose van hulle self maak deur nie 'n fok om te gee nie.
Ek sit toe die storie en bekyk toe die corruption unit se "tannies" uit die winkel kom met hande vol kos. Shame, hulle was actually gestremd. Hulle was so fokken vet, hulle sou nie die shop kon haal as hulle verder weg geparkeer het nie!

Connie



Onthou maats, as iemand soos 'n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook...